Luister nou

Egpaar dood na modder huis verswelg

Deur Pretoria FM Nuusspan

‘n Egpaar is lewendig begrawe in ‘n modderstorting wat twee huise in KwaMakhutha- suid van Durban – vanoggend meegesleur het.

 

Modderstortings en oorstromings kom voor na swaar reën gisteraand in die Amanzimtoti-omgewing voorgekom het.

 

Volgens ALS-paramedici se Garrith Jamieson het grondwalle agter een van die huise meegegee en die inwoners vasgekeer. Hy sê die egpaar se drie kinders kon daarin slaag om uit die huis te ontsnap.

 

Dit is in hierdie stadium nie bekend hoe oud die kinders is wat die voorval oorleef het nie. Intussen is daar na bewering nog ‘n man dood toe hy in sy huis vasgekeer is. Daar word nog in die puin na hom gesoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Luister nou