Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Struktuurskade aan Bloemhofdam wek kommer

4 Maart 2025

Agri Noordwes het sy kommer uitgespreek oor die skade aan die wal van die Bloemhofdam wat duidelik sigbaar is.

Foto’s en beeldmateriaal van struktuurskade aan die damwal het die afgelope week golwe op sosialemediaplatforms gemaak.

Naudé Pienaar, die uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê hulle het die struktuurskade reeds in 2022 begin aanmeld en as hulle na die jongste foto’s kyk is dit baie duidelik dat die skade besig is om groter te word.

Pienaar sê hulle kry gereeld navrae van bekommerde inwoners aan die onderkant van die dam, maar sê dat hulle die situasie fyn dophou en sal deelneem aan gesprekke met die adjunkminister van water en sanitasie – wat na verwagting vandeesweek die skade aan die damwal gaan bekyk – en die kontrakteur wat die saak moet beredder.

2 Responses

  1. BLOEMHOF DAM WALL COMPROMISED – a video circulating on socials shows the state of the dam wall. Disaster Management have apparently sent engineeers to do a structural report. With the Vaal Dam on 96% full now, residents in the area are watching the Vaal levels closely, as overflow-control at the Vaal will mean increased levels at Bloemhof, which holds 1,269 million cubic meters of water.
    Although danger is not imminent, residents are advised to stay informed through official channels and adhere to guidance from local disaster management authorities to ensure safety.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-03-29 100641

Minister van Polisie skuld Bergview College-hoof ’n verskoning

Update-on-Building-Collapse-Site-in-George-2024-05-13-at-12.00.16-scaled

Ondersoek na George-bouramp dui op ernstige onreëlmatighede

AITSA

Inskrywings open: Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2025

GoCB81CbEAA3Q1d

Byna 100 mense dood na dak van nagklub ineenstort

GoAZpVwXkAA06-V

“Vertroue in polisie moet verbeter,” sê Ramaphosa by beraad

Ander Nuus Artikels

POLISIE2-1
AfriForum eis antwoorde oor polisiestasies se gebruik van privaat sekuriteit
donald-trump-gettyimages-687193180
Die rand versterk na Trump ‘n pouse vir invoertariewe aankondig
Low,Section,Of,Elementary,Students,Sitting,In,Row,In,Classroom
Nuuskommentaar: Skoolveiligheid
Screenshot 2025-03-29 100641
Minister van Polisie skuld Bergview College-hoof ’n verskoning
Update-on-Building-Collapse-Site-in-George-2024-05-13-at-12.00.16-scaled
Ondersoek na George-bouramp dui op ernstige onreëlmatighede

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende