Luister nou

103 renosters in die eerste drie maande van 2025 gestroop

Deur Pretoria FM Nuusspan

Meer as 100 renosters is in die eerste drie maande van die jaar gestroop.

Volgens die minister van bosbou, visserye en die omgewing, Dion George, is 420 renosters verlede jaar gestroop, ‘n gemiddeld van 35 per maand.

In KwaZulu-Natal is 16 renosters gestroop, gevolg deur 10 in Limpopo, vyf in die Vrystaat, vier in Noordwes en drie in Mpumalanga. George sê wat wel verblydend is, is dat geen renosters in die Oos-Kaap, die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Gauteng in die tydperk gestroop is nie.

Hy sê die feit dat geen renosters in dié vier provinsies gestroop is nie, is tog ‘n teken dat owerhede se harde werk besig is om vrugte af te werp.

George het verder gesê dat daar tussen Januarie en Maart vanjaar 15 inhegtenisnames was vir aktiwiteite wat met renosterstropery verband hou. Hy sê sy departement werk nou saam

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Ander Nuus Artikels

Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek

Luister nou