Luister nou

SA Weerdiens waarsku oor hittegolf

Deur Marelize Maré

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat ’n hittegolf tot Vrydag in verskeie dele van die land sal voortduur.

Dit sluit Noordwes, die grootste deel van die Vrystaat, suidelike Gauteng en die noordoostelike dele van die Noord-Kaap in, waar temperature baie hoog sal wees.

Die weerdiens waarsku ook oor uiters hoë brandgevaar in dele van die Noord-Kaap, Noordwes, die Vrystaat, Wes-Kaap en Limpopo, asook sekere gebiede in die Oos-Kaap.

Die warm en droë toestande verhoog die risiko van veldbrande.

Inwoners word aangeraai om genoeg water te drink, langdurige blootstelling aan die son te vermy en versigtig te wees met oop vure.

Gewilde Nuus

Werkloosheid (1)

Werkloosheidskoers styg met 0.1% in 3e kwartaal

Fotokrediet: CalMatters

Meta gebruik KI om tieners op sosiale media te identifiseer

Fotokrediet: The Japan Times

Dwelmgebruik: Moet dit ’n misdaad wees?

Plaasmoorde

AfriForum: 1 Desember as wêreldwye dag teen plaasmoorde verklaar

Fotokrediet: Son

Statistiek SA gaan jongste arbeidsmagopname bekend maak

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Bloomberg.com
Die VSA bewillig baie geld vir projek in Suid-Afrika
Ramaphosa
Salarisverhogings vir openbare ampsdraers goedgekeur
Werkloosheid (1)
Werkloosheidskoers styg met 0.1% in 3e kwartaal
Fotokrediet: CalMatters
Meta gebruik KI om tieners op sosiale media te identifiseer
Fotokrediet: The Japan Times
Dwelmgebruik: Moet dit ’n misdaad wees?

Luister nou