
AfriForum en March and March deel verskeie standpunte
Die stigter van March and March, Jacinta Ngobese-Zuma, en die uitvoerende hoof van die burgerregteorganisasie AfriForum, Kallie Kriel, het die afgelope week tydens ’n vergadering ’n strategiese alliansie tussen die




