Luister nou

Nuusweek

Gewildste Nuus

Brand by Bloedrivier bring gemeenskap byeen

’n Vermoedelik kwaadwillige brand by die Bloedrivier-erfenisterrein in KwaZulu-Natal het aansienlike skade aan die terrein se infrastruktuur veroorsaak. ’n Groot gedeelte van die kampeerterrein het afgebrand. Kragpunte en ander elektriese

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Kleinfontein verwelkom skikking

“Dit is vir ons ‘n wonderlike gebeurtenis dat die voortslepende twis tussen Kleinfontein en die Tshwane Metro uiteindelik bygelê is.” So sê Rian Genis, die voorsitter van die Kleinfontein Aandeleblok,

Lees Meer »

Luister nou