Nuuskommentaar

Page: 2

Nuuskommentaar: 24 Mei 2021 Deur: Jaco Kleynhans Volkere wat na selfbeskikking, van watter aard ook al, strewe het die afgelope paar jaar veral na Skotland en Katalonië gekyk. In beide gevalle is daar egter min vordering gemaak en terwyl steun vir onafhanklikheid in Skotland en Katalonië redelik groot is, is daar min rede om te […]

Nuuskommentaar: 13 Mei 2021 Deur: Paul Maritz In die politieke wetenskappe is daar drie hoofstroomparadigmas wat aangewend word om die toedrag van sake op ‘n gegewe oomblik beter te probeer verstaan.  Die Idealisme, wat sterk aan die Liberalisme gekoppel word, neem die regte van die individu, en die oortuiging dat die mens inherent goed is, […]

Nuuskommentaar: 11 Mei Deur: Jaco Kleynhans Verlede Donderdag se verkiesing in Engeland, Skotland en Wallis is as ‘n Super Donderdag-verkiesing beskryf, nie net omdat meer as 48 miljoen kiesers geregtig was om in verskillende verkiesings hulle kruisies te trek nie, maar ook omdat dit die eerste verkiesing na Brexit, na die hoogtepunt van die Covid-19-pandemie […]

Nuuskommentaar: 10 Mei 2021 Deur: Piet le Roux Toe die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE) bykans 20 jaar gelede opgestel is, was dit minder as 10 jaar na die 1994-verkiesing. Kritici van BEE het die ernstige risiko geloop om as kritici van swart vooruitgang geskilder te word. Vandag heers ‘n ander toedrag van […]

Nuuskommentaar: 4 Mei Deur: Jaco Kleynhans Prins Mohammed Bin Salman, die kroonprins van Saoedi-Arabië, het verlede week tydens ‘n televisie-onderhoud gesê dat sy land graag goeie verhoudinge met Iran wil bewerkstellig. Saoedi-Arabië en Iran is reeds vir dekades aartsvyande en voer die afgelope paar jaar ‘n verwoede stryd om invloed in die Midde-Ooste wat onder […]

Nuuskommentaar: 3 Mei Deur: Herman Toerien Bykans elke jaar word Suid-Afrikaners geskud deur vloedgolwe berigte oor bosbrande en veldbrande wat miljoene rande se skade aanrig. Voeg hierby die skade wat die brandstigting van groot vragmotors te weeg bring. Die oorsake hiervan kan dikwels na die mens herlei word – van huismoles, kinders wat met vuurhoutjies […]

Nuuskommentaar: 30 April Deur: Natasha Venter Oudpresident Jacob Zuma het verlede week weereens opspraak gemaak nadat hy sy regspan afgedank het. Dit beteken dat die sake wat al vir jare teen hom sloer nóg langer uitgerek gaan word, want ingevolge die Grondwet is elkeen geregtig op ’n regverdige verhoor wat die aanspraak op regsverteenwoordiging insluit. […]

Nuuskommentaar: 30 April Deur: Werner Human Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, het ná lang bespiegeling aangekondig dat hy die erkenning van Krieket Suid-Afrika (KSA) as die erkende sportliggaam vir krieket in die land gaan terugtrek. Dit het verder tot gevolg dat daar nie verdere regeringsfondse aan die liggaam toegedeel sal word […]


Current track

Title

Artist