
Wag-’n-bietjie-bos
Soos ek deur die veld stap, gryp die tak van ’n wag-’n-bietjie-bos my vas en ek wonder oor die wag-’n-bietjie-takkies wat ons in ons lewens vashou. Die woorde roer in
Die Afrikaanse Stasie!

Soos ek deur die veld stap, gryp die tak van ’n wag-’n-bietjie-bos my vas en ek wonder oor die wag-’n-bietjie-takkies wat ons in ons lewens vashou. Die woorde roer in

Bennie van Zyl Daar word dikwels gesê dat die boer die fondament van voedselsekerheid is. Dit is waar. Maar net so belangrik is die vraag: Wie praat namens die boer

Heinrich Marnitz Die rugbygeskiedenis tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland strek baie ver terug. Suid-Afrika het die eerste keer in 1921 na die land van die Silwervaring of die Lang Witwolk gereis.

Het jy al ooit gedink aan dit wat jy in jou dra? Jou roeping. Een van die dinge van ouer word, is dat ’n mens meer besin oor die lewe,

Verlede naweek se aanval deur Oekraïne met ʼn langafstandhommeltuig op ʼn Iranese skip in die Kaspiese See het die toenemende verweefdheid van die oorloë in Oekraïne en Iran beklemtoon. Rusland

Die kundigheid wat oor jare heen in Suid-Afrika se kommersiële boere opgebou is, is prysenswaardig. Dit gaan egter oor veel meer as bloot die oordrag van kennis van een geslag