Nuuskommentaar
Page: 10
Nuuskommentaar: 19 Desember 2023 Deur: Jaco Kleynhans President Cyril Ramaphosa het verlede week in Johannesburg tydens die twintigste bestaansjaarviering van die African Peer Review Mechanism gesê dat demokrasie in Afrika sal aanhou groei en floreer ten spyte van die uitdagings wat die vasteland in die gesig staar. Volgens Ramaphosa is daar ʼn veerkragtigheid in Afrika-demokrasieë […]
Nuuskommentaar: 18 Desember 2023 Deur: Marais de Vaal Toegang tot skoon drinkwater en ’n omgewing wat nie skadelik vir mense se gesondheid is nie, is fundamentele menseregte wat verskans is in die Handves van Regte. Dit is ’n belofte dat die staat hierdie regte moet eerbiedig, beskerm, bevorder en redelike wetgewende en ander maatreëls moet […]
Nuuskommentaar: 14 Desember 2023 Deur: Johnell Prinsloo Die week voor Geloftedag is ene pret en plesier by die Voortrekkermonument. Vermaak wat uit enige iets van Volkspele, musiekoptredes tot toneelvertonings bestaan, bekoor die talle feesgangers wat oor hierdie tydperk die monument besoek. Hier voel ons tuis; tussen mense wat dieselfde taal praat, dieselfde kultuur deel en […]
Nuuskommentaar: 13 Desember 2023 Deur: Dr. Dirk Hermann Adriaan Gore en Discovery is een van die grootste rolspelers in die mediese sektor. Gore erken die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in sy huidige vorm is onbekostigbaar en waarskynlik onbereikbaar, en dat daar gronde is vir regsgedinge oor rasionaliteit. Hy sê mediesefondslede gaan 31% meer belasting betaal […]
Nuuskommentaar: 12 Desember 2023 Deur: Jaco Kleynhans Oor ʼn maand van nou sal Amerikaanse kiesers na die stembus begin gaan om presidentskandidate in voorverkiesings in al 50 deelstate aan te wys. Die Amerikaanse verkiesing vind volgende jaar op 5 November plaas, maar die proses om presidentskandidate te benoem, begin reeds op 15 Januarie in Iowa, […]
“Ons is nie veronderstel om bekommerd of ongerus te wees nie“ Nuuskommentaar: 12 Desember 2023 Deur: Jan Bosman Dit is nou ʼn tyd waarin mense so stadigaan begin voorberei vir ʼn welverdiende rus en vakansie en waarin ons ook in die gees van die naderende Kerstyd ʼn meer positiewe gemoed moet hê. Dit is egter […]
Nuuskommentaar: 7 Desember 2023 Deur: Willie Spies Maandag het twee dinge gebeur wat voortaan ‘n wesenlike invloed op Suid-Afrika se demokratiese landskap kan hê. In die Johannesburgse middestad het die Balju probeer om op roerende bates van die ANC in Luthuli Huis beslag te lê. Die Balju het opgetree op instruksies van Shafique Sarlie, die […]
Nuuskommentaar: 5 Desember 2023 Deur: Jaco Kleynhans Nuwe data oor die bevolkingsaanwas in Suid-Korea is verlede week bekend gemaak. Nadat die getal kinders per vrou in Suid-Korea tydens die pandemie tot 0,8 gedaal het, het dit tydens die eerste drie kwartale van vanjaar selfs nog verder tot 0,7 gedaal. Suid-Korea het van die laagste vlakke […]
Nuuskommentaar: 4 Desember 2023 Deur: Louis Boshoff Die skrywer Nassim Nicholas Taleb maak ’n uitlokkende stelling in sy beroemde boek The Black Swan: “Die drie skadelikste verslawings is heroïen, koolhidrate en ’n maandelikse salaris.” Die heroïen en koolhidrate (oftewel “sondige” versnaperings) is vanselfsprekend, maar die maandelikse salaris is onverwags – ’n verskuilde verslawing met verskuilde […]
Nuuskommentaar: 30 November 2023 Deur: Jaco Kleynhans Kiesers in Nederland het verlede Woensdag ’n einde probeer bring aan die soort slim, dalk eerder slinkse, politieke spel van die afgelope paar jaar waar leë beloftes en die belange van die gevestigde politieke orde dikwels die botoon, teen die wil en belang van gewone, hardwerkende Nederlanders, gevoer […]