
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Die bouprojek aan Lynnwoodweg in Pretoria is reeds sowat 21 maande agter skedule, en die kontrakteur vra nou vir nog drie maande om die werk te voltooi. Die projek het
Die Afrikaanse Stasie!

Die bouprojek aan Lynnwoodweg in Pretoria is reeds sowat 21 maande agter skedule, en die kontrakteur vra nou vir nog drie maande om die werk te voltooi. Die projek het

Die Ad hoc-komitee wat bewerings van polisiekorrupsie ondersoek, het nog geen strafregtelike bevindings teen die land se top-polisiebeamptes gemaak nie, maar het wel kommer oor bestuur en beheer uitgespreek. Die

Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap funksioneer tans met slegs 44% van die vereiste personeel by sy 275 plaaslike kantore. Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Dina Pule sê daar is 4 499

Saai het ’n beroep gedoen vir ’n ondersoek na die rol van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) in, soos hulle dit stel, die manipulering van entstofpryse, verkryging en produksiekapasiteit, en die

Agt van die nege vroue wat onlangs aan die Oos-Rand vermoor is, is intussen geïdentifiseer. Sewe name is bekendgemaak, een word nog weerhou tot die naasbestaandes in kennis gestel is.

James Kemp in gesprek met prof Koos Malan en prof Willem Gravett. (Foto: Christo Bester) Die gebrek aan ’n politieke wil om probleme in die polisie en ander sektore