
Mettler-saak: Uitspraak vandag
Die Hooggeregshof in Pretoria sal vandag uitspraak lewer oor die skorsing van Johann Mettler, stadsbestuurder van die Tshwane-metro. Solidariteit het tydens die afgelope week se hofverrigtinge aangevoer dat die besluit
Die Afrikaanse Stasie!

Die Hooggeregshof in Pretoria sal vandag uitspraak lewer oor die skorsing van Johann Mettler, stadsbestuurder van die Tshwane-metro. Solidariteit het tydens die afgelope week se hofverrigtinge aangevoer dat die besluit

Die Padverkeersbestuurskorporasie sê ’n voertuiglisensiebedrogsindikaat ter waarde van miljoene rand het Suid-Afrika se lisensiestelsel gemanipuleer deur gesteelde aanmeldbesonderhede, skynmaatskappye en selfs die identiteite van oorledenes te gebruik. Volgens die korporasie

Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) beplan om die huidige TV-lisensiestelsel teen die 2028-finansiële jaar te vervang weens toenemende wanbetaling. Die SAUK sê meer as 85-persent van TV-lisensies is in die 2025-boekjaar

Transnet se Nasionale Hawe-owerheid het daarin geslaag om die grootste vaartuig in meer as tien jaar by Durban se Prince Edward-skeepshersteldok aan te bring. Die 228 meter lange, Marshall-eilande-geregistreerde ru-olietenkskip

Oliepryse het vanoggend skerp gestyg ná nuwe geweld in die Midde-Ooste wat vrese oor wêreldwye energievoorrade laat toeneem het. Die spanning het toegeneem nadat Amerikaanse en Saoedi-Arabiese vegvliegtuie aanvalle uitgevoer

Die Gautengse Departement van Onderwys sê aanlyn-aansoeke vir graad 1 en graad 8 vir die 2027-skooljaar open op 5 Augustus en sluit ‘n maand later. Ouers van graad R-leerlinge moet