Luister nou

SAUK beplan om lisensiestelsel te vervang

Deur Marelize Maré

Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) beplan om die huidige TV-lisensiestelsel teen die 2028-finansiële jaar te vervang weens toenemende wanbetaling.

Die SAUK sê meer as 85-persent van TV-lisensies is in die 2025-boekjaar onbetaald gelaat, wat die stelsel onvolhoubaar maak.

Die uitsaaier het ook ’n verlies van meer as2-honderd-en-50-miljoen-rand in die vorige finansiële jaar aangeteken.

Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie werk aan ’n nuwe befondsingsmodel wat moontlik ’n kombinasie van staatsbefondsing, advertensie-inkomste, borgskappe en intekeningsdienste kan insluit.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Luister nou