Luister nou

Groot olietenksip in Durban se droogdok

Deur Marelize Maré

Transnet se Nasionale Hawe-owerheid het daarin geslaag om die grootste vaartuig in meer as tien jaar by Durban se Prince Edward-skeepshersteldok aan te bring.

Die 228 meter lange, Marshall-eilande-geregistreerde ru-olietenkskip Troy is suksesvol in die historiese fasiliteit vasgemeer.

Die vaartuig, met ’n kapasiteit van meer as 73 000 ton, sal vir die volgende tien dae daar wees vir onderhoud, herstelwerk en inspeksies.

Die owerheid sê die suksesvolle dok van die vaartuig wys die verbeterde vermoëns van die hawe ná infrastruktuur-opgraderings, wat ’n 2-honderd miljoen-randse moderniseringsprojek ingesluit het.

Die Prince Edward Droëdok, wat in 1924 in gebruik geneem is, bly een van Afrika se oudste en belangrikste skeepsherstelfasiliteite.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Luister nou