Luister nou

Nuusberigte

Gewildste Nuus

AfriForum vertrou dat samewerking voordelig is

Die burgerregte-organisasie, AfriForum sê hy is vol vertroue dat samewerking met die burgerregtegroep March on March tot voordeel van albei organisasies en hul ondersteuners sal wees. Die twee organisasies het

Lees Meer »
Leefstyl

ChatGPT vir tieners

OpenAI het ’n nuwe weergawe van ChatGPT bekendgestel wat spesifiek vir tieners tussen 13 en 17 jaar ontwerp is, met strenger veiligheidsmaatreëls. Die sogenaamde “ChatGPT for Teens” beperk onder meer gesprekke oor

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Sirië beskuldig Israel dat hy sy lugmagbasis aanval

Sirië beskuldig Israel daarvan dat hy ’n lugmagbasis in die noordweste van die land aangeval het. Siriese staatsmedia berig dat die Aboe al-Doehoer-lugmagbasis vroeg vanoggend deur verskeie lugaanvalle getref is. Die aanloopbaan

Lees Meer »
Gewildste Nuus

AfriForum waarsku Nersa oor sonkrag registrasie reëls

Die burgerregte-organisasie, AfriForum waarsku dat Nersa se voorgestelde reëls vir die registrasie van kleinskaalse sonkraginstallasies moontlik tot nuwe heffings vir huishoudings, boere en ondernemings kan lei. Nersa het konsepreëls gepubliseer

Lees Meer »
Iets gemis?

GOOD wil ‘n permanente integriteitstribunaal hê

Die GOOD-party wil hê die Madlanga-kommissie van ondersoek moet in ’n permanente polisie-integriteitstribunaal omskep word om korrupsie en sogenaamde “vrot appels” in wetstoepassing voortdurend uit te roei. Die party se

Lees Meer »

Luister nou