Luister nou

Helen Joseph-hospitaal sluit sy ongevalle-eenheid

Deur Marelize Maré

Die DA in Gauteng sê die sluiting van die ongevalle-eenheid by Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg plaas pasiënte se lewens in gevaar.

Volgens die party word pasiënte aangeraai om eerder ander hospitale te besoek omdat daar glo ’n tekort aan mediese personeel is.

Die DA beweer sommige dokters werk sedert April sonder kontrakte of betaling, terwyl minstens twee dokters reeds die hospitaal verlaat het.

Die party doen ’n beroep op Gauteng se gesondheidsdepartement om die personeel- en kontrakprobleme dringend op te los.

Die DA sê ’n tekort aan personeel behoort nie daartoe te lei dat pasiënte noodbehandeling ontsê word nie.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Infrastructure News

Helen Joseph-hospitaal sluit sy ongevalle-eenheid

Fotokrediet: BBC

ChatGPT vir tieners

Wiandré Pretorius en verloofde

DNS-bewyse plaas sleutelfiguur op Mbense-moordtoneel

Krokodil-header

Snoetkrokodil in die Vaalrivier gesoek

Fotokrediet: apa.za

Sirië beskuldig Israel dat hy sy lugmagbasis aanval

Ander Nuus Artikels

Dean Macpherson - EWN
Minister maak bevindings oor ineenstortings bekend
Fotokrediet: Wikipedia
AfriForum vertrou dat samewerking voordelig is
Bankkrot
900 besighede reeds vanjaar bankrot
Fotokrediet: BBC
ChatGPT vir tieners
Wiandré Pretorius en verloofde
DNS-bewyse plaas sleutelfiguur op Mbense-moordtoneel

Luister nou