Luister nou

Nuusberigte

Gewildste Nuus

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Die Suid-Afrikaanse regering het teruggekap teen nuwe Amerikaanse visumbeperkings teen sekere Suid-Afrikaners. Die minister van Internasionale betrekkinge, Ronald Lamola sê Suid-Afrika het die soewereine reg om wette in te stel wat historiese

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Partye sê hulle het reg op selfbeskikking

Die leiers van Skotland, Wallis en Noord-Ierland se nasionalistiese partye het hul reg op selfbeskikking en onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk beklemtoon. Die SNP, Plaid Cymru en Sinn Féin het

Lees Meer »
Nuus

OVK se verslag oor politieke befondsing bekend

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie se jongste verslag oor politieke befondsing wys Suid-Afrikaanse politieke partye het in die 2024/25-boekjaar net meer as R230 miljoen se private skenkings verklaar. Die DA was die

Lees Meer »

Luister nou