Luister nou

Misa waarsku ouers oor seksuele predatore

Deur Marelize Maré

Die Motorbedryf Personeelvereniging, Misa, waarsku ouers oor seksuele predatore wat toepassings soos versteekte sakrekenaars en aanlyn-speletjies gebruik om kinders te manipuleer en seksueel uit te buit.

Die organisasie sê misdadigers doen hulle op platforms soos Discord as kinders voor om minderjariges se vertroue te wen en hulle te oorreed om intieme foto’s en video’s te deel, waarmee hulle later afgepers word.

Volgens die SA Kids Online-studie gebruik 70% van die kinders wat ondervra is die internet sonder hulle ouers se toestemming, terwyl 25% vreemdelinge by hul aanlynkontakte gevoeg het.

Misa waarsku dat kunsmatige intelligensie die gevaar verder verhoog, omdat onskuldige foto’s digitaal in seksueel eksplisiete materiaal omskep kan word.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: CBC

Strafhof waarsku oor VSA sanksies

Fotokrediet: Hurter Spies Inc Law Firm

Hof oorweeg alternatiewe vir vergoeding

V&A waterfront & Table Mountain, Cape Town, Western Cape, South Africa.

Toerismesektor gedy met skerp styging in buitelandse besoekers

Fotokrediet: Medical Aid Quotes

Mediesefondse lê lede lam

Fotokrediet: Reuters

Poetin dreig met vergeldingsaanvalle

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Tshwane Bulletin
DA gaan opposisie in die Tshwane-metro wees
Nepal-vloede
Nepal begin om duisende vermistes ná fratsvloed dood te verklaar
Fotokrediet: CBC
Strafhof waarsku oor VSA sanksies
Fotokrediet: Hurter Spies Inc Law Firm
Hof oorweeg alternatiewe vir vergoeding
V&A waterfront & Table Mountain, Cape Town, Western Cape, South Africa.
Toerismesektor gedy met skerp styging in buitelandse besoekers

Luister nou