Luister nou

DA gaan opposisie in die Tshwane-metro wees

Deur Marelize Maré

Die DA in die Tshwane-metro het bevestig dat hy die rol van amptelike opposisie sal aanvaar ná die vorming van ’n koalisieregering tussen ActionSA en die ANC.

Die party sê hy het, ondanks sy posisie as die grootste party met 34% van die stemme, nie daarin geslaag om ’n regering te vorm nie.

Die DA kritiseer die koalisie en waarsku dat die gebrek aan ’n gedeelde visie politieke onstabiliteit, korrupsie en swak dienslewering kan vererger.

Die party sê hy sal konstruktief as opposisie optree, stadsbestuur aanspreeklik hou en toesien dat openbare fondse in inwoners se belang bestee word.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Hurter Spies Inc Law Firm

Hof oorweeg alternatiewe vir vergoeding

V&A waterfront & Table Mountain, Cape Town, Western Cape, South Africa.

Toerismesektor gedy met skerp styging in buitelandse besoekers

Fotokrediet: Medical Aid Quotes

Mediesefondse lê lede lam

Fotokrediet: Reuters

Poetin dreig met vergeldingsaanvalle

Private Swimming Pool with a garden in a chalet at a Lebanese Mountain Village in a sunny summer day

Agt swembaddens in die Tshwane-metro gesluit weens chloortekort

Ander Nuus Artikels

Nepal-vloede
Nepal begin om duisende vermistes ná fratsvloed dood te verklaar
Fotokrediet: CBC
Strafhof waarsku oor VSA sanksies
Fotokrediet: Hurter Spies Inc Law Firm
Hof oorweeg alternatiewe vir vergoeding
V&A waterfront & Table Mountain, Cape Town, Western Cape, South Africa.
Toerismesektor gedy met skerp styging in buitelandse besoekers
Fotokrediet: Medical Aid Quotes
Mediesefondse lê lede lam

Luister nou