Luister nou

Korrupsie-saak teen voormalige speaker uitgestel

Deur Pretoria FM Nuusspan

5 Desember 2024

Die hooggeregshof in Pretoria het die bedrog- en korrupsiesaak teen die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, tot 20 Januarie uitgestel.

Dit volg nadat sy vanoggend vlugtig in die hof verskyn het.

Mapisa-Nqakula – wat op 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery teregstaan – is borgtog van R50 000 in April toegestaan.

Sy word daarvan aangekla dat sy omkoopgeld van R4,5-miljoen ontvang het.

Regter Aubrey Ledwaba het die aangeleentheid uitgestel, om die staat toe te laat om deur die hofdokumente te gaan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

SANW-soldate

Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.

Fotokrediet: Reuters

Rusland en Oekraïne stel skietstilstand in

Malaria - Regency Healthcare

Gauteng het meeste malaria-gevalle tot nog toe

Fotokrediet: Netwerk24

Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande

Fotokrediet: The Banking Association South Africa

Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling

Ander Nuus Artikels

Suliman Carrim
Suliman Carrim uit op borgtog
Fotokrediet: Polity
Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering
Fotokrediet: WUNC
Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd
SANW-soldate
Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.
Fotokrediet: Reuters
Rusland en Oekraïne stel skietstilstand in

Luister nou