Luister nou

Planne gemaak om verkeersvolumes by grensposte te hanteer

Deur Pretoria FM Nuusspan

27 November 2024

Die grensbestuursowerheid, die GBO, en die departement van binnelandse sake sê hulle het begin met voorbereidings om verhoogde verkeersvolumes tydens die feesseisoen by die land se grensposte te hanteer.

Tydens die bekendstelling van die GBO se operasionele plan vir die vakansietyd, is bekend gemaak verkeer deur die land se 71 grensposte met byna 200% toegeneem het sedert 2020.

Namate meer vakansiegangers en buitelandse werkers die grens gedurende Desember en Januarie oorsteek verwag die GBO dat die verkeersvolumes  vanjaar aansienlik hoër sal wees as wat dit voor die Covid-19-inperkings was.

Die owerheid verwag dat die spits-seisoen van 10 Desember vanjaar tot die 15e Januarie 2025 sal duur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: WUNC

Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd

SANW-soldate

Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.

Fotokrediet: Reuters

Rusland en Oekraïne stel skietstilstand in

Malaria - Regency Healthcare

Gauteng het meeste malaria-gevalle tot nog toe

Fotokrediet: Netwerk24

Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande

Ander Nuus Artikels

Israel verkiesing - Alhurra
Israel se verkiesing eindig in dooiepunt
Suliman Carrim
Suliman Carrim uit op borgtog
Fotokrediet: Polity
Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering
Fotokrediet: WUNC
Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd
SANW-soldate
Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.

Luister nou