
Meer as 25 000 buitelanders in Suid-Afrikaanse tronke
Die minister van korrektiewe dienste, dr. Pieter Groenewald, het gister aan die parlement bekend gemaak dat meer as 25 000 buitelandse burgers tans in Suid-Afrikaanse tronke aangehou word. Volgens Groenewald



