Luister nou

Misdaad

Gewildste Nuus

AfriForum-verslag: Plaasaanvalsyfers wek kommer

Die burgerregteorganisasie AfriForum waarsku dat die geweld wat met plaasaanvalle gepaardgaan kommerwekkend toeneem, ondanks ’n geringe daling in sterftesyfers. Minstens 184 plaasaanvalle en 29 –moorde is verlede jaar aangemeld. Die meeste aanvalle én

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Malema weer hof toe gesleep

‘n Prokureur het die EFF-leier, Julius Malema, weer voor die hof gedaag, nadat hy ‘n klag by die gelykheidshof in Johannesburg ingedien het. Hilmer Kruger eis dat Malema van haatspraak,

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Oudlyfwag van Malema eis skadevergoeding

Die voormalige lyfwag van die EFF-leier, Julius Malema, Adriaan Snyman, dagvaar die staat vir R20 miljoen in skadevergoeding in verband met die aanklagte wat voorheen teen hom aanhangig gemaak is.

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Julius Malema in die hof vir voorvonnis

Die EFF-leier, Julius Malema se regsverteenwoordiger beweer dat gevangenisstraf baie onregverdig sou wees, aangesien niemand tydens die EFF se saamtrek in Mdantsane beseer is nie. Malema is onlangs skuldig bevind aan die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Taakspan ondersoek moord op Emfuleni-amptenaar

Die Politieke Moorde-taakspan ondersoek die moord op Martha Rantsofu, ’n finansiële amptenaar van die Emfuleni-munisipaliteit wat op 30 Maart in Vanderbijlpark doodgeskiet is. Sy is volgens berigte by ’n bande-besigheid

Lees Meer »

Luister nou