
DA stel verkiesingsmanifes vir Pretoria bekend
Die DA het Vrydag op Werkersdag sy bloudruk vir die herstel van Pretoria bekendgestel. Die DA se burgemeesterskandidaat in die Tshwane-metro, Cilliers Brink, het die party se verkiesingsmanifes aan die
Die Afrikaanse Stasie!

Die DA het Vrydag op Werkersdag sy bloudruk vir die herstel van Pretoria bekendgestel. Die DA se burgemeesterskandidaat in die Tshwane-metro, Cilliers Brink, het die party se verkiesingsmanifes aan die

President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gemaan om vreemdelinge haat te verwerp en die oppergesag van die reg te handhaaf. Dit volg te midde van ’n vlaag aanvalle op buitelanders in

Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor water en sanitasie, Leon Basson, meen drastiese besnoeiings aan die departement van water en sanitasie se begroting kan moontlik Suid-Afrika se waterkrisis vererger. Hy

Die unieke dorpie Middelpos in die Roggeveld gaan in Mei vir die eerste keer in dekades van eienaar verander. Die huidige eienaar, Koos van der Westhuizen, het bevestig dat die

Die Europese Strafhof het beslis dat Hongarye se omstrede anti-LGBTQ-wet van 2021 in stryd is met die waardes en wette van die Europese Unie. Die hof het bevind dat die

’n Verslag van die Rural Health Advocacy Project wys dat openbare gesondheidsdienste in landelike gebiede in Suid-Afrika in ’n ernstige krisis is. Volgens die verslag het slegs 54-komma-9-persent van klinieke