Luister nou

Historiese Karoo-dorpie in die mark

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die unieke dorpie Middelpos in die Roggeveld gaan in Mei vir die eerste keer in dekades van eienaar verander. Die huidige eienaar, Koos van der Westhuizen, het bevestig dat die nedersetting ná 46 jaar in familiebesit op 21 Mei deur Home and Hectare op veiling geplaas word.

Middelpos, geleë tussen Calvinia en Sutherland, het ’n ryk geskiedenis wat tot in 1860 terugstrek, toe dit deur Daniël Tomlinson as handelspos gestig is. Sedertdien het dit verskeie eienaars, ’n rol in die Anglo-Boereoorlog en selfs ’n tydperk as belangrike Karoo-handelsentrum onder Joel Sher beleef.

Die eiendom, wat deel van die groter Stinkkuil-plaas (3 000–4 000 ha) vorm, bestaan uit 103 hektaar en lok reeds groot belangstelling van voornemende kopers.

Gewilde Nuus

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Ander Nuus Artikels

plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek