Luister nou

Agoa: Suid-Afrika se deelname is nie verseker nie

Deur Pretoria FM Nuusspan

Marelize Maré

Die verlenging van die Wet op Afrika Groei en Geleenthede, Agoa, het sterk steun in die VSA se Huis van Verteenwoordigers ontvang en moet nou deur die Senaat goedgekeur word.

Suid-Afrika is egter nie verseker van sy plek in die belasting-vrye mark nie.

Die republikeine het gewaarsku dat die uitbreiding van Agoa nie net oor handel in Afrika gaan nie, maar ten doel het om invloed van Rusland en China op Afrika-markte te in te perk.

Die verhouding tussen Suid-Afrika en die VSA is onder druk sedert president Donald Trump se terugkeer na die Withuis en sy bewerings van wit volksmoord in die land.

Die Agoa-ooreenkoms het in September verlede jaar verval en meer as 30 lande in Afrika is nie meer van belasting vir uitvoere na die VSA vrygestel nie.

Fotokrediet: The North Africa Post

Gewilde Nuus

Anil-Sooklal

SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek

Charlie Kirk 1

Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk

Mteto Nyati - TechCentral

Eskom het ’n oorskot elektrisiteit

Fotokrediet: Netwerk24

Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Brandstof 1

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Chief Albert Luthuli News
Soektog in Pretoriuskop eindig tragies
Fotokrediet: InBoundSA
SA Airlink word steeds ondersoek
Amazon-logo
Solidariteit ondersoek Amazon se beweerde rasse-uitsluiting
Anil-Sooklal
SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek
Charlie Kirk 1
Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk

Luister nou