
Honderde duisende toeriste besoek SA in Junie
Suid-Afrika se toerismebedryf toon volgehoue groei ná meer as 823 000 oornagbesoekers die land in Junie besoek het – ’n toename van byna 10% teenoor verlede jaar. Volgens Statistiek Suid-Afrika
Die Afrikaanse Stasie!

Suid-Afrika se toerismebedryf toon volgehoue groei ná meer as 823 000 oornagbesoekers die land in Junie besoek het – ’n toename van byna 10% teenoor verlede jaar. Volgens Statistiek Suid-Afrika

Transnet se Nasionale Hawe-owerheid het daarin geslaag om die grootste vaartuig in meer as tien jaar by Durban se Prince Edward-skeepshersteldok aan te bring. Die 228 meter lange, Marshall-eilande-geregistreerde ru-olietenkskip

Die Gautengse Departement van Onderwys sê aanlyn-aansoeke vir graad 1 en graad 8 vir die 2027-skooljaar open op 5 Augustus en sluit ‘n maand later. Ouers van graad R-leerlinge moet

Tsjad het aangekondig dat hy hom aan die Internasionale Strafhof gaan onttrek. Die land se regering voer aan dat die hof se doeltreffendheid beperk is en dat hy hoofsaaklik op

Die Regterlike Dienskommissie (RDK) het president Cyril Ramaphosa eenparig versoek om die Oos-Kaapse regter-president, Selby Mbenenge, te skors. Dit volg ná ’n bevinding van growwe wangedrag teen Mbenenge, en kom terwyl die parlement

Munisipaliteite regoor Suid-Afrika skuld steeds miljarde rand aan Eskom, ten spyte van die regering se ingryping. Die kragvoorsiener waarsku dat die toenemende skuld druk plaas op sy finansies en het