Luister nou

Tsjad gaan van die Internasionale Strafhof onttrek

Deur Marelize Maré

Tsjad het aangekondig dat hy hom aan die Internasionale Strafhof gaan onttrek.

Die land se regering voer aan dat die hof se doeltreffendheid beperk is en dat hy hoofsaaklik op Afrika fokus.

Die besluit volg nadat Venezuela, Burkina Faso, Mali en Niger ook aangekondig het dat hulle die hof gaan verlaat.

Die Internasionale Strafhof, wat individue vir oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom vervolg, sê die onttrekking van lidlande ondermyn internasionale pogings om ernstige misdade te vervolg en verantwoordbaarheid te verseker.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Moneyweb

Munisipaliteite skuld Eskom baie

Fotokrediet: Netwerk24

VSA staak aanvalle op Iran

Boer tot bord

Die toekoms van die boer na die bord

Untitled design (26)

Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou

Untitled design (27)

Druppels word strome, strome word riviere: KragDag 2026 bou momentum

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: AfriForum
Departement van Onderwys in Gauteng se aanlyn-aansoeke byna oop
Selby Mbenenge
RDK vra Ramaphosa om Oos-Kaapse regter-president te skors
Fotokrediet: Moneyweb
Munisipaliteite skuld Eskom baie
Fotokrediet: Netwerk24
VSA staak aanvalle op Iran
Boer tot bord
Die toekoms van die boer na die bord

Luister nou