Luister nou

Gewildste Nuus

Gewildste Nuus

Vier wetsontwerpe goedgekeur om wetgewing te hervorm

Die kabinet het vier wetsontwerpe goedgekeur om Suid-Afrika se regstelsel te versterk. Volgens die minister van justisie en staatkundige ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, behels die voorgestelde wetgewing ’n verskerping van strafmaatreëls

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Wen kaartjies na Mathys Roets

Die geliefde sanger Mathys Roets kuier Sondag 9 Augustus om 10:05 by Esté Gross op Diep Liriek en gesels oor sy loopbaan. Mathys het vanjaar op 6 Junie sy 60ste verjaardag gevier

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Tafelberg se kabelkar is Maandag weer oop

Die jaarlikse instandhouding van Tafelberg se kabelkar is byna voltooi en die kabelkar behoort, indien alles volgens plan verloop, Maandag 10 Augustus weer in werking te wees. Die kabelkar is

Lees Meer »

Luister nou