
Binnelandse Sake oorskry deportasiebegroting
Die Departement van Binnelandse Sake het die parlement ingelig dat nagenoeg R400 miljoen sedert Mei aan die deportasie en repatriasie van onwettige buitelandse burgers bestee is. Meer as die helfte
Die Afrikaanse Stasie!

Die Departement van Binnelandse Sake het die parlement ingelig dat nagenoeg R400 miljoen sedert Mei aan die deportasie en repatriasie van onwettige buitelandse burgers bestee is. Meer as die helfte

’n Baie skaars grootbekhaai het die afgelope naweek in die hawegebied van St. Helenabaai aan die Weskus uitgespoel. Die grootbekhaai, oftewel die megamouth shark, is volgens die Departement van Bosbou, Visserye

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) het onlangs ’n ondergrondse veldtoets van ’n gevorderde akoestiese rotsklank-toepassing by Harmony Gold se Mponeng-myn in Carletonville aan die Wes-Rand voltooi. Hoewel ervare mynwerkers tradisioneel

Twee derdes van tieners wat as deel van ’n navorsingsprojek aan die Universiteit Stellenbosch ondervra is, was by kuberafknouery betrokke. Dit het 19,9% ingesluit wat slegs slagoffers was, 6,7% wat

“Ons dink dat dit ’n besonder treffende manier is om die krisis in Suid-Afrika onignoreerbaar te maak.” So antwoord dr. Ernst Roets, uitvoerende direkteur van Lex Libertas, op ’n vraag

Dit is tans nog geen uitgemaakte saak dat die DA in Tshwane, Johannesburg en Kaapstad sal regeer nie. “Hoewel meningspeilings positief wys op steun vir die DA en selfs die