Luister nou

Gewildste Nuus

Gewildste Nuus

POF-base in die sop oor tenderbedrog van R16 m.

Drie geskorste topbestuurslede van die Padongelukkefonds (POF) word deur strafregtelike klagte in die gesig gestaar nadat ’n forensiese ondersoek ernstige tenderbedrog en dwarsboming van die gereg blootgelê het. Volgens die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Trump wil nog name verander

Die Amerikaanse president Donald Trump het ’n nuwe voorstel vir ’n naamsverandering gemaak – dié keer wil hy hê die staat New Mexico moet moontlik “New America” genoem word. Trump het die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Meer as R500 000 ingesamel vir pad in Orania

Orania se skarefinansieringsprojek vir infrastruktuur het reeds meer as R540 000 se skenkings ontvang. Dié fondsinsameling het ten doel om ’n grondpad in Orania “blokkie vir blokkie” te teer. Die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Amazon ontken “wit uitsluiting”

Solidariteit sê hulle gaan berigte ondersoek dat die Amerikaanse tegnologiereus Amazon ondernemings op grond van hul eienaars se ras van ’n sakeontwikkelingsprogram in Suid-Afrika uitsluit. Solidariteit sê in ’n verklaring

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Boer is nie vir sissies nie

“Hou aan boer. Hou aan produseer.” Dit was die woorde van die TLUSA se president, Henry Geldenhuys, tydens dié landbou-organisasie se jaarlikse kongres wat die afgelope week in Pretoria plaasgevind

Lees Meer »
Gewildste Nuus

ANC wil mag met megamunisipaliteit behou

Die ANC se die voorstel om ’n enorme megamunisipaliteit in Gauteng tot stand te bring deur die metrorade van Tshwane, Johannesburg en Ekurhuleni saam te smelt,  is ’n poging is

Lees Meer »

Luister nou