
4 DKD-beamptes geskors oor steenkooltenderbedrog
Vier topamptenare van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) – insluitend die finansiële hoof – is geskors hangende ’n ondersoek na beweerde bedrog by ’n tender vir die verskaffing van
Die Afrikaanse Stasie!

Vier topamptenare van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) – insluitend die finansiële hoof – is geskors hangende ’n ondersoek na beweerde bedrog by ’n tender vir die verskaffing van

’n Stapper is veilig gered nadat hy op ’n ontoeganklike deel van ’n krans op Tafelberg vasgekeer geraak het. Volgens Wildernis-soek-en-redding is ’n hommeltuig gebruik om met die man te

Die burgerregte-organisasie, AfriForum gaan Eskom se aansoek om ’n gemiddelde elektrisiteitstariefverhoging van sowat 8,8% vir 2027/28, teenstaan. Die organisasie sê dit is onaanvaarbaar dat Eskom miljarde rand se wins rapporteer,

Drie geskorste topbestuurslede van die Padongelukkefonds (POF) word deur strafregtelike klagte in die gesig gestaar nadat ’n forensiese ondersoek ernstige tenderbedrog en dwarsboming van die gereg blootgelê het. Volgens die

Die Amerikaanse president Donald Trump het ’n nuwe voorstel vir ’n naamsverandering gemaak – dié keer wil hy hê die staat New Mexico moet moontlik “New America” genoem word. Trump het die

Orania se skarefinansieringsprojek vir infrastruktuur het reeds meer as R540 000 se skenkings ontvang. Dié fondsinsameling het ten doel om ’n grondpad in Orania “blokkie vir blokkie” te teer. Die