Luister nou

Yaz Plus-voorbehoedpil herroep

Deur Pretoria FM Nuusspan

21 November 2024

Die farmaseutiese maatskappy, Bayer het begin met ‘n herroeping van ‘n bondel Yaz Plus-voorbehoedpille weens ‘n gemengde-verpakking wat die doeltreffendheid daarvan kan benadeel.

Die mediese direkteur van Bayer se farmaseutiese afdeling, dr. Naren Jairam sê dit vind in oorleg met die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-owerheid, Sahpra plaas.

Dit is van toepassing op die Yaz Plus-tablette-groep met die reeksnommer WEW96J, met Maart 2026 as vervaldatum.

Hoewel Sahpra die herroeping bevestig het, sal hy later eers ‘n verklaring daaroor uitreik wat die volledige proses sal omskryf.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Luister nou