Luister nou

Toename in Duitse Masels-gevalle by NIOS aangemeld

Deur Pretoria FM Nuusspan

18 Desember 2024

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) sê daar is tans ‘n beduidende toename in die aantal Rubella-gevalle wat aangemeld word.

Rubella staan ook meer bekend as Duitse Masels.

Volgens Nios is 8 700 positiewe gevalle die afgelope paar maande aangemeld. In 98% van dié gevalle was die pasiënte jonger as 15 jaar oud, met die meeste pasiënte tussen 5- en 9 jaar oud.

‘n Patoloog verbonde aan die Sentrum vir Entstowwe en Immunologie, dr Kerrigan McCarthy meen kinders kry dit maklier omdat hulle nie voorheen daaraan bloot gestel is nie, of het geen inenting ontvang nie.

Duitse Masels veroorsaak infeksie en ‘n uitslag in beide kinders en volwassenes. Verder kan ‘n persoon se limfkliere swel, en hoofpyn kom ook voor.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Luister nou