
Die SAID sê alles verloop klopdisselboom
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê die aanvang van die belastingseisoen verloop suksesvol nadat die outomatiese belastingaanslagproses Woensdag begin het. Volgens die SAID is sowat 1,5 miljoen belastingbetalers reeds geassesseer en R6




