Luister nou

Solidariteit verwelkom Withuis se besluit oor Agoa

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die vakbond, Solidariteit verwelkom die Withuis se besluit om die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, bekend as Agoa, te verleng.

Die organisasie sê die ooreenkoms bied belangrike voordele vir Suid-Afrika se ekonomie en help om uitvoere na die VSA en werksgeleenthede te beskerm.

Volgens Solidariteit se ekonomiese navorser Theuns du Buisson skep onsekerheid oor Agoa se toekoms ernstige risiko’s vir die land se ekonomie, en kan dit werk en groei benadeel.

Solidariteit doen ’n beroep op die regering om die verlenging as ’n teken van goeie verhouding met die Verenigde State te sien en om diplomatieke en handelsverhoudinge te versterk.

Gewilde Nuus

Mteto Nyati - TechCentral

Eskom het ’n oorskot elektrisiteit

Fotokrediet: Netwerk24

Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Brandstof 1

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Stefan2

Tembisa-tenderskandaal: Beweerde meesterbrein kry borgtog

Sisi Khampepe chairperson  of the TRC commission of inquiry in Johannesburg. Photo Veli Nhlapo

Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Ander Nuus Artikels

Amazon-logo
Solidariteit ondersoek Amazon se beweerde rasse-uitsluiting
Anil-Sooklal
SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek
Charlie Kirk 1
Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk
Mteto Nyati - TechCentral
Eskom het ’n oorskot elektrisiteit
Fotokrediet: Netwerk24
Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Luister nou