Luister nou

Die SAID sê alles verloop klopdisselboom

Deur Marelize Maré

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê die aanvang van die belastingseisoen verloop suksesvol nadat die outomatiese belastingaanslagproses Woensdag begin het.

Volgens die SAID is sowat 1,5 miljoen belastingbetalers reeds geassesseer en R6 miljard se terugbetalings uitbetaal.

Die proses duur tot 12 Julie, met die doel om vanjaar altesaam 6 miljoen belastingbetalers outomaties te assesseer.

Die SAID sê stelselverbeterings is ook ingestel om die groot aanvraag te hanteer.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Times of Eswatini

Madlanga wys aansoek van Vusimuzi “Cat” Matlala van die hand

Fotokrediet: BBC

Wares verskyn vandag in Wynberg

Innibos 3

Dit is weer kuiertyd op Kaapschehoop by die Innibos Boekenaweek

Boek 3

Graffiti-boekeblad 21 Augustus 2026

Boer tot bord

Die 20/80-mite van Suid-Afrika se boere

Ander Nuus Artikels

Betoging - March and March
Binnelandse Sake oorskry deportasiebegroting
Fotokrediet: Medium
Skaars haai spoel in die Weskus uit
Mponeng-myn
WNNR toets KI-toepassing vir rotsveiligheid in mynbou
Fotokrediet: Times of Eswatini
Madlanga wys aansoek van Vusimuzi “Cat” Matlala van die hand
Fotokrediet: BBC
Wares verskyn vandag in Wynberg

Luister nou