Luister nou

Reserwebank oor skuldvlakke

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sê hoë skuldvlakke in ontwikkelde lande hou ’n toenemende risiko in vir globale finansiële stabiliteit.

Volgens die Reserwebank se jongste finansiële stabiliteitsverslag moet groot volumes staatskuld in die volgende drie jaar herfinansier word, wat lande meer blootstel aan hoër rentekoerse en veranderende beleggersentiment.

Die president van die Reserwebank Lesetja Kganyago sê die situasie is kommerwekkend, veral omdat lande reeds hoë begrotingstekorte het en uitgawes, onder meer aan verdediging, verhoog.

Die verslag wys ook op risiko’s in die Amerikaanse ekonomie en die uitwerking van hoër oliepryse en internasionale rentekoerse.

Gewilde Nuus

Anil-Sooklal

SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek

Charlie Kirk 1

Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk

Mteto Nyati - TechCentral

Eskom het ’n oorskot elektrisiteit

Fotokrediet: Netwerk24

Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Brandstof 1

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Chief Albert Luthuli News
Soektog in Pretoriuskop eindig tragies
Fotokrediet: InBoundSA
SA Airlink word steeds ondersoek
Amazon-logo
Solidariteit ondersoek Amazon se beweerde rasse-uitsluiting
Anil-Sooklal
SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek
Charlie Kirk 1
Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk

Luister nou