Luister nou

Burgemeester verduidelik oor Johannesburg se finansiële druk

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero sê die vinnige groei van informele nedersettings plaas toenemende druk op Johannesburg se behuising, elektrisiteit en basiese dienslewering.

Hy het tydens sy stadsrede gesê onwettige grondbesettings vertraag ontwikkeling en vererger die metro se infrastruktuur-agterstand, wat nou meer as R220 miljard beloop.

Morero het aangekondig dat Johannesburg ’n volledig befondsde begroting van R89,4 miljard vir die 2025/26-boekjaar aanvaar het en hoop om ’n bedryfsurplus van R4,1 miljard te toon.

Hy sê die metro sal saam met Eskom en die nasionale regering werk om die energiekrisis die hoof te bied en beplan ook om nie-strategiese bates te verkoop om finansies te stabiliseer.

Morero het inwoners gevra om geduldig te bly terwyl Johannesburg probeer herstel ná jare van agteruitgang.

Gewilde Nuus

Sisi Khampepe chairperson  of the TRC commission of inquiry in Johannesburg. Photo Veli Nhlapo

Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Fotokrediet: Netwerk24

Konflik tussen Iran en die VSA vlam weer op

Padlangs

Wees lig!

Internasionale Perspektief nuut

VSA kry oorhand oor Iran

Untitled design (31)

Ek staan hier sonder hare of borste

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel
Brandstof 1
Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag
Stefan2
Tembisa-tenderskandaal: Beweerde meesterbrein kry borgtog
Sisi Khampepe chairperson  of the TRC commission of inquiry in Johannesburg. Photo Veli Nhlapo
Konstitusionele hof wys aansoek van die hand
Fotokrediet: Netwerk24
Konflik tussen Iran en die VSA vlam weer op

Luister nou