Hoe raak die totstandkoming van ’n Regering van Nasionale Eenheid (RNE) die Afrikaanse onderwyslandskap? Dít was een van die vrae wat geopper is tydens ’n paneelgesprek by Solidariteit se Toekomsberaad. Vanjaar se Toekomsberaad, wat die lig op ’n volhoubare Afrikaanse onderwysbedeling werp, het ook as afskop van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum,