Luister nou

Inenting? Jy kan dalk vervolg word…

Deur Marelize Maré

Regskenners sê Suid-Afrikaanse ouers wat besluit om nie hul kinders in te ent nie, kan in sekere gevalle deur moontlik siviele regsgedinge in die gesig gestaar word indien ’n oningeënte kind ’n voorkombare siekte oordra wat ernstige skade veroorsaak.

Volgens regskenners sal howe ook die regte van ouers teenoor openbare gesondheid en kinders se welstand moet opweeg, en daar is tans geen direkte Suid-Afrikaanse regspraak oor die kwessie nie.

Daar word tans uit regsgeledere gevra vir duideliker wetgewing oor kinderinentings en die regsgevolge van nie-inenting.

Gewilde Nuus

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Ander Nuus Artikels

plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek