Luister nou

Nuuskommentaar

Nuus

Die 20/80-mite van Suid-Afrika se boere

Daar is ’n stelling wat deesdae al hoe meer gehoor word: 20% van Suid-Afrika se boere produseer 80% van die voedsel. Dit klink indrukwekkend, eenvoudig en statisties oortuigend. Maar juis

Lees Meer »
Nuus

Wag-’n-bietjie-bos

Soos ek deur die veld stap, gryp die tak van ’n wag-’n-bietjie-bos my vas en ek wonder oor die wag-’n-bietjie-takkies wat ons in ons lewens vashou. Die woorde roer in

Lees Meer »
Nuus

Wie laat die boer se stem hoor?

Bennie van Zyl Daar word dikwels gesê dat die boer die fondament van voedselsekerheid is. Dit is waar. Maar net so belangrik is die vraag: Wie praat namens die boer

Lees Meer »
Nuus

Rugbytoere na Nieu-Seeland en Suid-Afrika

Heinrich Marnitz Die rugbygeskiedenis tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland strek baie ver terug. Suid-Afrika het die eerste keer in 1921 na die land van die Silwervaring of die Lang Witwolk gereis.

Lees Meer »
Nuus

Jou wil bepaal jou weg!

Het jy al ooit gedink aan dit wat jy in jou dra? Jou roeping. Een van die dinge van ouer word, is dat ’n mens meer besin oor die lewe,

Lees Meer »

Luister nou