Luister nou

Gewildste Nuus

Binnelandse Sake oorskry deportasiebegroting

Die Departement van Binnelandse Sake het die parlement ingelig dat nagenoeg R400 miljoen sedert Mei aan die deportasie en repatriasie van onwettige buitelandse burgers bestee is. Meer as die helfte

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Skaars haai spoel in die Weskus uit

’n Baie skaars grootbekhaai het die afgelope naweek in die hawegebied van St. Helenabaai aan die Weskus uitgespoel. Die grootbekhaai, oftewel die megamouth shark, is volgens die Departement van Bosbou, Visserye

Lees Meer »
Gewildste Nuus

WNNR toets KI-toepassing vir rotsveiligheid in mynbou

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) het onlangs ’n ondergrondse veldtoets van ’n gevorderde akoestiese rotsklank-toepassing by Harmony Gold se Mponeng-myn in Carletonville aan die Wes-Rand voltooi. Hoewel ervare mynwerkers tradisioneel

Lees Meer »
Misdaad

Wares verskyn vandag in Wynberg

Die veroordeelde pedofiel Iain Wares verskyn vandag in die Wynberg-landdroshof vir voorvonnis-argumente. Die 86-jarige voormalige onderwyser is in Maart skuldig bevind aan die onsedelike aanranding van ’n voormalige leerling by ’n Kaapse

Lees Meer »
Gewildste Nuus

SAPD wéér in die pekel oor omstrede bevorderings

Die vakbond Solidariteit eis daadwerklike optrede teen gebrekkige bevorderingspraktyke in die Suid-Afrikaanse Polisiediens nadat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) wéér teen die polisie beslis het. Dit volg

Lees Meer »

Luister nou