Luister nou

Wares verskyn vandag in Wynberg

Deur Marelize Maré

Die veroordeelde pedofiel Iain Wares verskyn vandag in die Wynberg-landdroshof vir voorvonnis-argumente.

Die 86-jarige voormalige onderwyser is in Maart skuldig bevind aan die onsedelike aanranding van ’n voormalige leerling by ’n Kaapse skool in 1988.

Wares word ook in die Verenigde Koninkryk gesoek, waar hy teregstaan op meer as 90 aanklagte van seksuele misdrywe teen kinders wat na bewering plaasgevind het toe hy in die 1960’s en 1970’s daar onderwyser was.

Sy vonnisoplegging is al verskeie kere vertraag, onder meer weens veranderinge in sy regsverteenwoordiging en gesondheidskwessies.

Wares bly op borgtog hangende die voortsetting van die saak.

Gewilde Nuus

BKS-inenting

Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig

Medies - Netwerk24

Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Siviwe Gwarube

Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke

Fotokrediet: CBS

Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp

Fotokrediet: eNCA

Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind

Ander Nuus Artikels

Afrikaner-vlugtelinge
Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat
Fotokrediet: Netwerk24
15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig
Bergview
Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat
BKS-inenting
Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig
Medies - Netwerk24
Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Luister nou