Drie mans skuldig aan moord op Roedtan-boer
Pretoria FM het ook die optog bygewoon en is onder meer per helikopter gewys hoeveel mense wel met vragmotors, trekkers en bakkies opgedaag het om op te staan teen plaasmoorde.
Die Afrikaanse Stasie!

Pretoria FM het ook die optog bygewoon en is onder meer per helikopter gewys hoeveel mense wel met vragmotors, trekkers en bakkies opgedaag het om op te staan teen plaasmoorde.

GOOD, wat sedert Oktober 2024 deel is van Tshwane-metro se koalisieregering, sê die verbetering toon dat hul fokus op dienslewering, wet en orde, en gemeenskapsveiligheid begin vrugte afwerp.

Hy het aan joernaliste gesê dat – ten spyte van teenstanders en die media wat sê die party is besig om te uit te sterf – die EFF steeds relevant

Ramaphosa sê die arbeidswetgewing sal nie verslap word, omdat sommige politieke partye daarvoor vra nie.

Hy sê die leeus was baie maer, en kon hulle ribbes, en heupbeune plek-plek gesien word.

Fuchs sê verskeie nie-regeringsorganisasies is genoop om te sluit weens wanbetaling en honderde mense is sonder die nodige sorg gelaat.