
Pretoria FM vier Onderwysersdag by Wonderboom-Suid Skool
Een van die hoogtepunte van die besoek was ons gesprek met Juf. Elize Pieterse, wat reeds 40 jaar in die onderwys is. Met trane van dankbaarheid het sy vertel dat
Die Afrikaanse Stasie!

Een van die hoogtepunte van die besoek was ons gesprek met Juf. Elize Pieterse, wat reeds 40 jaar in die onderwys is. Met trane van dankbaarheid het sy vertel dat

Afrikaans 100 word ook gevier en saam met die Aitsa-toekenningsgeleentheid is dit ’n viering van die hele Afrikaanse musiekbedryf, op televisie! Hierdie jaar se Aitsa-geleentheid is ‘n TV-geleentheid en almal

Die Laerskool Garsfontein se Senior Revue – waarvan ’n video op sosialemediaplatforms gedeel is – het Suid-Afrikaners gaande vanweë die leerlinge se passie, talent en die perfekte sameflansing van musiek

Die egpaar het verder aan die nuusagentskap gesê hulle het alles verloor, insluitend hul huis, motor en meubels. Volgens Rensche oorweeg hulle om binnekort na Suid-Afrika terug te keer, aangesien

Redford, wie se loopbaan oor ses dekades gestrek het, het in sy slaap gesterf. Volgens sy publisiteitsagent, Cindi Berger, is die oorsaak van sy dood nog nie bekend nie.