Luister nou

Marilyn Monroe se rokkie waai steeds

Deur Walter Ernst

Die legendariese en wulpse blondekopaktrise – Marilyn Monroe – sou vandag 100 jaar oud geword het.

Monroe – onder meer bekend vir haar wit rokkie wat deur die moltrein in die 1955-rolprent – The Seven Year Itch – se wind opgewaai word – is behoorlik deur die rolprentwêreld herdenk.

Duisende aanhangers het by die historiese Chinese Teater in Hollywood-boulevard bymekaargekom vir ’n spesiale huldeblyk.

Die Academy Museum of Motion Pictures in Los Angeles het intussen ’n eksklusiewe uitstalling oor haar lewe geopen wat tot vroeg aanstaande jaar duur.

Dit sluit haar ikoniese rok in.

Later vandeesweek word sowat 200 van haar persoonlike besittings opgeveil.

Monroe, wat in 1962 in die ouderdom van 36 jaar oorlede is, word onthou as ’n wêreldster wat nie net die silwerdoek oorheers het nie, maar ook dapper teen ongeregtigheid in die bedryf opgestaan het.

 

Gewilde Nuus

Stefan2

Tembisa-tenderskandaal: Beweerde meesterbrein kry borgtog

Sisi Khampepe chairperson  of the TRC commission of inquiry in Johannesburg. Photo Veli Nhlapo

Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Fotokrediet: Netwerk24

Konflik tussen Iran en die VSA vlam weer op

Padlangs

Wees lig!

Internasionale Perspektief nuut

VSA kry oorhand oor Iran

Ander Nuus Artikels

Mteto Nyati - TechCentral
Eskom het ’n oorskot elektrisiteit
Fotokrediet: Netwerk24
Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel
Brandstof 1
Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag
Stefan2
Tembisa-tenderskandaal: Beweerde meesterbrein kry borgtog
Sisi Khampepe chairperson  of the TRC commission of inquiry in Johannesburg. Photo Veli Nhlapo
Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Luister nou