
DA-dispuut word ondersoek
Die DA se federale regskommissie sê hy ondersoek die openbare dispuut tussen die party se leier, John Steenhuisen en die federale finansiële voorsitter, dr. Dion George.
Die Afrikaanse Stasie!

Die DA se federale regskommissie sê hy ondersoek die openbare dispuut tussen die party se leier, John Steenhuisen en die federale finansiële voorsitter, dr. Dion George.

Verskeie wêreldleiers het reeds in Suid-Afrika aangekom vir die naweek se G20-leiersberaad, maar die eerste minister van Indië, Narendra Modi, word eers vandag verwag.

Die Departement Agronomie by die Stellenbosch-universiteit se Landboufakulteit het gister twee internskapposte vir junior navorsingsassistente geadverteer, maar die advertensie lui dat slegs swart, bruin, Indiër en Chinese Suid-Afrikaners met ‘n

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan strafregtelike klagtes teen Cedric Nkabinde, die personeelhoof van die geskorste polsieminister, Senzo Mchunu indien.

Die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge was geskok oor ‘n rekening van R4-miljoen wat vroeër vanjaar op ‘n personeelpartytjie vir die Padongelukkefonds, die POF, bestee is.

Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi sê hy is besig met die laaste afrondingswerk ter voorbereiding die G20-leiersberaad wat eerskomende naweek in die provinsie aangebied word.