
Solidariteit bekommerd oor Laerskool Pierneef
Solidariteit se Onderwysernetwerk sê hy is bekommerd oor die finansiële druk by Laerskool Pierneef in Pretoria se Moot-gebied, waar die skool ’n skarebefondsingsveldtog moes begin om onderwysers te betaal. Die




