Luister nou

Mosiuoa Lekota sterf

Deur Pretoria FM Nuusspan

Mosiuoa Lekota, die leier van Cope en voormalige ANC-voorsitter, is op die ouderdom van 77, na ‘n lang siekbed, in die hospitaal oorlede.

Lekota, bekend as “Terror”, het ’n lang politieke en aktivistiese loopbaan gehad.

Hy het in die 1970’s as student betrokke geraak by aktiwiteite teen die vorige bedeling, wat gelei het tot sy aanhouding vir hoogverraad op Robbeneiland.

Na sy vrylating het hy by die UDM en later die ANC aangesluit, waar hy onder meer as premier van die Vrystaat en minister van verdediging gedien het.

In 2008 het hy COPE gestig, maar het egter nie in die 2024-verkiesing teruggekeer na die parlement nie.

Hy laat sewe kinders agter.

Gewilde Nuus

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Ander Nuus Artikels

plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek