Luister nou

Uitstel vir die parlementêre ondersoek is moontlik

Deur Pretoria FM Nuusspan

’n Verdere uitstel vir die parlementêre ondersoek na polisiekorrupsie is moontlik, weens ’n tekort aan hulpbronne en regshulp.

Die ad hoc-komitee is tans besig met die opstel van sy verslag ná afloop van openbare verhore, insluitend getuienis van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi.

Lede van die komitee sê hulle is teleurgesteld dat die proses nog nie afgehandel is nie, ondanks ’n sperdatum van 30 April.

Daar is kommer dat te min personeel aan die verslag werk, en ’n voorlopige verslag word nou eers aanstaande week verwag.

Nog ’n verlenging kan oorweeg word sodra dié konsepverslag ingedien is.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: The Citizen

Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe

Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves

Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam

Senzo Mchunu - The Witness

Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Ander Nuus Artikels

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann
VSA-debat jaag temperature op
Willie Spies
VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026
Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam

Luister nou